PRIMêRE SKOOL WILLEM POSTMA
Ons is 'n puik gemengde primêre skool met 890 leerders - graad 1 to graad 7. Ons is geleë in Dan Pienaar (noordelike voorstad) van Bloemfontein. Ons leerders presteer puik in akademie, sport en in kultuur.
WEET WAAR Lê ONS KRAG:
* God as Hoof * Gemotiveerde professionele personeel * Betrokke ouers * Besielde leerders
'N PLEK WAAR 'N STEWIGE GRONDSLAG GEVORM WORD:
* Vir leerders op alle terreine, intellektueel, geestelik, emosioneel en liggaamlik ontwikkel en gestimuleer word. * Laerskole vorm die grondslag eerder as oordrewe spesialisering. * Balans oor 'n wye spektrum.
'N PLEK WAAR ELKE OUER EN KIND TROTS KAN WEES:
* Akademie, kultuur en sport: o Provinsiale kleure en deelnames = 101 o Nasional kleure en deelnames = 16 o Iinternasionale kleure en deelnames = 4 (2 in wiskunde)
KWEEK TROTS, LIEFDE, RESPEK EN LOJALITEIT |
|
|
|